Ape steel kos en medisyne wat vir pasiënte in Durban se Wentworth-hospitaal bedoel is, het die Daily Sun berig.
Sleutelwoord Argiewe:Daily Sun
Deon du Plessis oorlede
Die stigter van die Daily Sun, Deon du Plessis, het Sondag in die ouderdom van 59 aan akute brongitis gesterf in sy huis in Johannesburg.
