Joshua Vogua, ’n universiteit-gegradueerde, grootgeword op die Kaapse Vlakte, ly aan skisofrenie.
Soos baie ander met sy toestand word hy deur die samelewing verwerp, maar dit spoor Joshua nog meer aan om “normaal” te wees.
Met ’n baie goeie vriend en sy ma aan sy sy maak ons die reis mee deur hierdie ongewone en soms gewelddadige proses.
Afr. en Eng. Geen o/16
Vervaardiger: Marlo Minnaar
Teks: Juanita-Juliet van Wyk
Regie: Abduragmaan Adams
Met: Marlo Minnaar
75 mininute
R75
Jack Hindon-lokaal, Oudtshoorn
2 – 6 April, 10h00
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)
No related posts.
















Bespreking
Geen kommentaar vir “… Af”