// jy lees ...

Teater

Bloemers & roemers

Bloemers & roemers
Roekeloos

Die drie snaaksste vrouens in Suid-Afrika saam op een verhoog …

Alle grappies in ’n slootjie – hierdie gaan ongetwyfeld die lekkerste produksie op die fees wees – of nie. Gooi die talent van hierdie drie blondines saam in een pot, voeg ’n knippie satire, twee eetlepels skerpgeit en perfekte comic timing daarby en ’n mens het die resep vir skerpskertskomedie op sy beste.

Dit is die eerste keer dat al drie dié komediante saam op die verhoog sal wees. Stoom jou bloemer, brand jou bra of gooi jou boxer-broek verhoog toe, maar maak seker jy kry jou kaartjie.

Regie: Casper de Vries
Met Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm en Karen Wessels

60 min. R95 kykNET Hoërskoolsaal
5 Apr. 18:00 6 Apr. 12:00 6 Apr. 20:30 7 Apr. 15:00 8 Apr. 12:00

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Karen Wessels

Karen Wessels

KKNK 2010

Deel met ander:
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • StumbleUpon
  • TwitThis
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS

Verwante artikels:

  1. Dis die lewe, moenie lag nie!
  2. Jong Dames Dinamiet!
  3. Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
  4. Dowwe Dolla 007: geskud, nie gepluk nie
  5. Vlooi en die Koekieman
  6. 18*
  7. Rhodes verras op die verhoog

Bespreking

Geen kommentaar vir “Bloemers & roemers”

Gee jou mening

Switch to our mobile site