“Terwyl politieke partye hul laaste pogings aanwend om stemme vir die opkomende plaaslike verkiesings te werf, het die regering sy kapasiteit vir die druk van identiteitsdokumente vergroot.”
155 000 ID-boekies in een maand gedruk
(via Eyewitness News)
