Die omgewingsgroep Baboon Matters voer aan dat bobbejane hul intrek kan neem in Kaapstad se woonbuurte hierdie winter. Die diere staar glo ernstige voedseltekorte in die gesig.