As dit kom by brood is Suid-Afrikaners tans in twee gelyke kampe. 49% verkies bruinbrood en 49% witbrood. Die balans bestaan hoofsaaklik uit volgraanbrood.

Ons vermoed die toekoms behoort aan bruinbrood, want soos hulle sê, as jy eers een maal bruinbrood gehad het …

SA en witbrood en bruinbrood

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar