Earth Hour 2012

Word deel van die beweging teen klimaatsverandering. Doen ’n oproep om aardverwarming onder twee grade vas te pen en verminder jou koolstofspoor.

Miljoene mense wêreldwyd gaan Saterdag, 31 Maart, deelneem aan die WWF Earth Hour deur hul ligte vir een uur af te skakel.

Earth Hour is ’n inisiatief om mense bewus te maak van klimaatsverandering en aardverhitting.

Die publiek word gevra om hul ligte af te skakel vanaf 20h30 tot 21h30.

Besoek EarthHour.org.za vir meer inligting.

… en as jy nie genoeg weet van klimaatsverandering nie:

Koop / Buy Global Warming For Dummies

Earth Hour
Earth Hour

Lewer kommentaar

Leave a Reply