Jeugliga webwerf wéér ge-hack

Die ANC-jeugliga (ANCYL) se webwerf is wéér gekaap.

Dié keer lui die boodskap: “HA HA HA. I have a 16 Million Rand house and all of you don’t!!!!”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar