Stop die geweld

Die polisie het 16 jeugdiges in hegtenis geneem by ‘n musiekkonsert in Silver Spring, Maryland, in die VSA. ‘n Geveg het reg voor by die verhoog uitgebreek en verskeie jongmense is weens aanranding aangekla. Die tema van die konsert was Stop the Violence.

Lewer kommentaar

Leave a Reply