Aan die oorkant

Lalie is ´n enigmatiese vrou. Sy is onkonvensioneel, en geheimsinnig.

Dan ontmoet sy die veel jonger Johan met wie sy ´n ongeoorloofde verhouding aanknoop. In hom herken sy dieselfde soort ontuisheid in sy vel en sy wêreld as wat sy in haarself aanvoel. Die vraag is of sy reg is om haarself te konfronteer met alles wat hy en sy is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply