Tablet-rekenaars en elektroniese lesers kan binnekort ‘n einde aan die ink- en papier-era bring, veral omdat dit die manier verander waarop mense tydskrifte lees, op hoogte van die nuus bly en boeke lees.