Kruis en dwars deur ou Suidwes – Herinneringe van ‘n pelskoper


Piet Maritz was vir jare lank ʼn karakoelpelskoper in die ou Suidwes.

Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. In Kruis en Dwars deur ou Suidwes deel hy van hierdie herinneringe en laat jou lag, huil en verlang na vervloë dae.

Kruis en dwars deur ou Suidwes – Herinneringe van ‘n pelskoper / Piet Maritz — Protea Boekhuis, 16 November 2015; 240 p. ; sagteband. — ISBN 9781485300625

Kruis en dwars deur ou Suidwes – Herinneringe van ‘n pelskoper,
Bettie Blom,
28 April 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar