Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.
Hoekom? Want dié reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe!
Openbaring / Johan Bakkes — Queillerie, 20 Maart 2016; sagteband. — ISBN 9780795801129

Openbaring,
Bettie Blom,
29 Augustus 2016.
