Prente by ‘n uitstalling

Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann gegaan het, het hy in 1874 ’n klavierwerk geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is en as gevolg van die orkesweergawe beroemd geword het.

Philip de Vos het met sy verse dié werk gemoderniseer om dit meer toegangklik vir moderne lesers te maak, terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke meesterwerk behou. Die prettige en slim Prente by ’n uitstalling beeld die besoeker uit soos hy van die een skildery na die volgende beweeg.

Prente by ‘n uitstalling / Philip de Vos, illustrasies deur Piet Grobler — Protea Boekhuis, 8 April 2016; 32 p. ; sagteband. — ISBN 9781869199715

Prente by ‘n uitstalling,
Bettie Blom,
4 Mei 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar