Verlorenkop

Jo is haar lewe lank al aan die vlug: van haar familie en die plaas Verlorenkoppe; van die land se beklemmende politiek; van haar eie seksualiteit.

Haar expat-lewe in die VSA hink voort na haar kleuterseun se dood. Maar wanneer ook haar man sterf, moet Jo – bewapen met haar lesbiese tannie Christine se vroualleen-plaasdagboeke, en ’n aantal muses – oplaas in die Karoo tot self kom.

Verlorenkop / Celesté Fritze — Queillerie, 20 Maart 2016; sagteband. — ISBN 9780795801068

Verlorenkop

Verlorenkop,
Bettie Blom,
30 Augustus 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply