World War One and the People of South Africa

World War One and the People of South Africa,
Bettie Blom,
30 November.
Die Eerste Wêreldoorlog het die Suid-Afrikaanse samelewing en die politiek wesenlik beïnvloed.

Bill Nasson ondersoek dié konflik as deel van ’n langer tydperk van onstabiliteit wat reeds voor 1914 begin het en ná 1918 nog ’n impak gehad het.

Sy nuutste boek is ’n aangrypende narratief gevul met anekdotes en persoonlike verhale.

World War One and the People of South Africa / deur Bill Nasson — Tafelberg, 5 November 2014 — 240 p. ; sagteband. — ISBN 9780624067191

 

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply