Nog mense sonder slaap oor Spud

“Die Instituut vir die Vryheid van Spraak (FXI) het Woensdag gesê hulle ondersteun regter Edwin Cameron se kommer oor homofobie in die rolprent Spud.

Cameron het laat verlede jaar ‘n brief aan Ross Garland geskryf en gesê hy het slapelose nagte gehad nadat hy die rolprent gekyk het. ”

Regter se homofobie-kommer oor Spud kry ondersteuning

Lewer kommentaar

Leave a Reply