Daar was groot moeilikheid by Koos se huis. Hy en sy vrou was besig om hewig rusie te maak.
“Jy moet nou versigtig wees!” sê Koos ernstig “Jy is besig om die dier in my wakker te maak!”
“Regtig!” sê sy vrou “En dink jy dalk ek is bang vir ‘n muis!”
