Wat kry die arm kinders in Danville in vir skool?
’n Sny brood waarop daar “konfyt” en “peanut butter” geskryf is met ’n koki.
Hoekom word daar geen karre gesteel in Danville nie?
Want daar is twee karwagte in elke huis.
Wat is ‘n laatlam?
Dis wanneer ‘n ou padda met ‘n slap riem gevang is.
Jy weet jy is dronk, as jy op die toilet sit en jy probeer jou veiligheidsgordel aansit.
‘n Onskuldige opmerking: As mens in ag neem dat vroue die laaste ding is wat deur God gemaak is, is die produk waarskynlik aanduidend van beide sy ervaring en moegheid op daai stadium.
Ek hou baie van die kort grappies! Ek is op soek na grappies wat gebruik kan word as”wenke” vir ‘n resepte boek. Ek het die gesien van die manlik en vroulik van meel en die een van die degie! Dis puik! Kan julle myu help met nog?