Meraai soek ‘n boek

Meraai het gehoor lees maak mens slim en vir die eerste keer waag sy dit in ‘n boekwinkel.

“Ek soek ‘n boek!” laat verstaan sy die eerste winkelklerk sommer duidelik.
“Soek mevrou na fiksie of nie-fiksie; ligte leesstof?” vra die winkelklerk.
“Ek, is nie een van daai gym girls nie. Sit my neer vir nie-fiksie. En lyk ek of ek ‘n blerrie kar het? Natuurlik moet dit lig wees!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply