Alfred Kubin is in 1877 gebore in die Koninkryk van Bohemia in Europa. Sy surrealistiese litografiese werke en ink sketse toon ooreenkomste met die van Francisco Goya en Edvard Munch. Hy het onder andere illustrasie gedoen het vir die werke van Edgar Allen Poe en Fyodor Dostoevsky.



