Roekelose hond

Dié labrador is deel van Ain’t Painting A Pain-uitstalling by die Orange County Museum of Art in Kalifornië.

Van tyd tot tyd “piepie” die hond geel verf teen die muur. Die hond is die handewerk van die kunstenaar Richard Jackson. Jackson is bekend vir sy roekelose kunswerke wat mense ongemaklik laat voel.

Richard Jackson se labrador
Richard Jackson se labrador

Lewer kommentaar

Leave a Reply