Tepels vir almal

Hoe voel jy oor nipples op jou skoene, jou handsak of jou klere? Die Argentynse kunstenaar Nicola Constantino se Human Furriery-reeks het tepels op alles. Van Constantino se rokke het ook menslike hare as deel van die afwerking.

Nicola Constantino

Tepel skoene
Tepel skoene

Lewer kommentaar

Leave a Reply