Amy Winehouse is gister dood gevind in haar huis in Camden, Londen. Sy was 27 jaar oud.
Winehouse het verskeie Grammy-toekennings ontvang vir haar 2006 album Back to Black.
’n Nadoodse ondersoek moet nog gedoen word om die oorsaak van haar dood te bepaal.
