Bekende musikant oorlede

Die bekende Suid-Afrikaase violiste, Annake de Villiers (35), is vandag dood aangetref in ‘n huis naby Steynsrus.

Annake de Villiers
Annake de Villiers
Sy is met ‘n skietwond aan haar kop gevind in haar pa se plaashuis, glo met ‘n vuurwapen langs haar.

Annake de Villiers was voorheen getroud met die sanger Jannie Moolman.

Lewer kommentaar

Leave a Reply