Christia Visser is Saterdag by Die Boer in Durbanville.

Christia se vertoning begin 19h30 en net voor 21h00 skakel hulle oor op die grootskerm vir die finaal en hopelik kan jy vir die Bokke skree!

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by https://dieboer.com/event/BPO/booking

Lewer kommentaar

Leave a Reply