Na ‘n paar jaar kom kuier Demi Lee Moore weer hier by Die Boer met van die land se beste musikante saam met haar op die verhoog. Sy bring ook ‘n paar nuwe liedjies saam vanaf haar splinternuwe album wat in Maart vrygestel word.

Die Boer teater restaurant in Durbanville

5-7 April om 20:30

Kaartjies kos R 280 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Demi Lee Moore 2025
Demi Lee Moore

Lewer kommentaar

Leave a Reply