Die oorspronklike kat en jakkals

Ken jy die verdrietige walse van dié vyfstuk troupe? Wat van hulle tango, of die wysies gebore in Oos-Europa?

Mr Cat & The Jackal is een van die min oorspronklike Suid-Afrikaanse musiekgroepe. 21 November is hulle by Die Boer in Durbanville, Kaap.

Kaartjies kos R100 en is beskikbaar by 021 979 1911 / 083 406 0111.

Mr Cat and the Jackal
Mr Cat and the Jackal

Lewer kommentaar

Leave a Reply