Aponogeton distachyos
Waterblommetjies kom natuurlik voor in die Suidwes-Kaap. ‘n Variasie, Aponogeton junceus, kom ook elders in Suid-Afrika voor. Laasgenoemde se blomme is minder aanskoulik.
Behalwe natuurlik om te eet is waterblommetjies ook geskik vir die tuin en kan in ‘n visdam gebruik word.
Die plante groei vinnig en het geurige wit blomme. Dit blom in die winter en somer. Die knoppe van die blomme word in die Kaap gebruik in bredies.


Waar kry ek waterblommetjie saad of bolle te koop. Ons is in Graafwater distrik
Waar kan ek waterblommetjies saad of bolle koop ?? Ons is in Graafwater distrik
Hi waar Kan ek waterblommetjie saad of nolle koop ek is van Pretoria
Ek soek waterblommetjies asb eks in witbank
vir watter prys verkoop mens die knolle