Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP‐ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid‐Afrika.