In dié vertoning werk die bekroonde Odeion-strykkwartet en die gevierde pianis Albie van Schalkwyk saam om die intimiteit van die beste meesterstukke van die laat-romantiese era te ontsluit.