As ek tog net die mooi wou raak sien
en die lelike vir ’n slag mis
Sou ek nie dan – net miskien …
die mooi in sy volheid sien!
As ek tog net die mooi wou raak sien
en die lelike vir ’n slag mis
Sou ek nie dan – net miskien …
die mooi in sy volheid sien!