#KleinKarooKlassique Helderberg Baroque Trio

Hierdie barokprogram bestaan uit asemrowende klanke uit die verlede. Barok-komposisies deur Georg Friedrich Händel, Arcangelo Corelli en Johann Sebastian Bach word uitgevoer deur internasionale en plaaslike kunstenaars. Berger is, met haar betowerende hartroerende klank, een van die mees gerekende barok-musikante in Suid-Afrika en Duitsland. Shaw is ’n stigterslid van die Juliet String Quartet, lid van …