Manon Viljoen is ‘n jong advokaat en ywerige motorfietsryer. Sy word ingeroep om as amicus curiae die regter by te staan in ‘n moordsaak om ‘n regverdige uitspraak te lewer.
Sleutelwoord Argiewe:Chris Marnewick
In die laksman se skoot
Dit is 1987 en die 19-jarige Leon Labuschagne is ’n tronkbewaarder by Pretoria Sentraal Gevangenis en werk bedags as laksman.
