Vier mense is in ’n ernstige toestand nadat twee voertuie met ’n trein gebots het vanoggend by Etete naby Stanger in KwaZulu-Natal.