Trein tref voertuie by Etete

Vier mense is in ’n ernstige toestand nadat twee voertuie met ’n trein gebots het vanoggend by Etete naby Stanger in KwaZulu-Natal. #etete

Etete trein, foto: Alex Sweet Patrick
Etete trein, foto: Alex Sweet Patrick
Etete botsing, foto: IPSS
Etete botsing, foto: IPSS

Lewer kommentaar

Leave a Reply