#Woordfees Alexander Strachan Brandwaterkom

Brandwaterkom, wenner van die derde prys in NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd, is die onderwerp van Elmari Rautenbach se gesprek met woordkuns-veteraan Alexander Strachan.

Hulle praat o.a. oor die skrywer as historiograaf, en hoe om oorlogsgeweld en liefdesintrige geloofwaardig uit te beeld.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Alexander Strachan Brandwaterkom,
Roekeloos,
6 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply