Liefde in die tyd van die internet Al sê haar shrink nou ook wát, Hanna weet sy werk basies as prostituut.