Gedigte van Gene Crow So kyk ons ‘n laaste keer na die lag van die son. Voor die skemer se hande die hemel vermom.