In dié groepuitstalling van 28 kunstenaars val die klem op die landskap as ’n barometer vir klimaatverandering, maar dit bied ook ’n blik op die toekoms en verlede van die mens as nasie.