Gedigte van Marie Loots Maar my woorde raak steeks as jy naby is en ek weet die bewustheid van jou skuil in my oë