Waar die Krokodilrivier lui-lui deur die Noordwes kronkel, net ’n klipgooi van die Wieg van die Mensdom, is die wel en weë van twee histories aparte groepe op die punt om ineen te vloei.