“Die nuus versprei soos ‘n veldbrand dat MWEB se besigheidsrekening-besonderhede aanlyn beskikbaar is nadat ‘n kuberkraker toegang tot dié inligting gekry het, berig mybroadband.co.za.”
Sleutelwoord Argiewe:MyBroadband.co.za
Staan asof jy by die SABC werk
MyBroadband.co.za het dit dat die SABC hul vorige hoof uitvoerende beampte, Dali Mpofu, R14,1 betaal het om te loop, en nie R11 miljoen soos hulle gesê het nie.
