Die nag bly ‘n smal skadu. In die flikkerende kerslig het my vingers uiteindelik jou begrawe- ses jaar na jou dood. Pa. Die woord self het sy eie toorkuns. Die woord krul soos ‘n vraagteken om die punt van my tong.