Sien vir jouself: Die kaal dief van KwaZulu Met net ‘n paar tekkies aan en ‘n doek oor sy kop het hierdie dief die Oribi-drankwinkel in KwaZulu-Natal beroof.