In ’n voorval wat Woensdag plaasgevind het, is 90 leerders van die Pulamadibogo Primêre Skool in Soshanguve in die hospitaal opgeneem nadat hulle “spesiale” muffins geëet het.