In ’n voorval wat Woensdag plaasgevind het, is 90 leerders van die Pulamadibogo Primêre Skool in Soshanguve in die hospitaal opgeneem nadat hulle “spesiale” muffins geëet het.
Sleutelwoord Argiewe:Soshanguve
Boelies veroorsaak glo dat seun selfmoord pleeg
‘n Graad 10-leerling by die Lethabong-hoërskool in Soshanguve, noord van Pretoria, het selfmoord gepleeg in ‘n beweerde poging om skoolboelies te vermy, het ‘n koerant berig.
