Op die verhoog – ´n huisie in ´n woud langs die breë Meulrivier; en ´n trein wat oor die verhoog voortdonder … Ongelooflik, maar waar. Dit is die agtergrond vir die Afrikaanse produksie onder leiding van Pieter Strümpher en Joey de Koker. Die Vark en die Gousblom is vrylik vertaal en losweg gebaseer op Bill …
