’n Tafel wat behoort het aan Katerina die Grote, keiserin van Rusland van 1762 tot 1796.
Sleutelwoord Argiewe:Rusland
Russe kyk vêr
Rusland se nasionale ruimte-agentskap, Roskosmos, het Maandag ’n ruimte-radioteleskoop gelanseer wat verafgeleë sonnestelsels en die rand van ons eie sonnestelsel sal kan waarneem.
