Tessa Ziegler Tessa speel reeds vanaf ouderdom nege die kitaar en is vandag ewe vertroud met die ses- en klassieke 10-snaar kitaar.